Het jou uiterlike styl 'n impak op jou innerlike gemoed?

Loading player...
Beslis ja! Elzaan van der Merwe gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe die klere wat jy dra jou kan maak goed voel, of sleg voel, en dit het 'n groot impak op jou gemoed vir elke dag.
Sy verduidelik wat is die verskil tussen mode en styl, en hoe jy moet kry wat vir jou werk en wat jou laat goedvoel oor jouself.
27 May English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?

Pulane gesels met Marna Albertyn oor “Live Blood Analyses” en wat hulle alles in jou bloed kan raaksien. Is jou onverklaarbare moegheid of algehele lam-en-tam gevoel iets waarop jy sukkel om antwoorde te kry? Jy was al by meer as een dokter, en dit voel steeds nie of julle agter…
21 Apr 8 min

Het jou limfstelsel dreinering nodig?

Health is Wealth. Excercise, healthy diets and regular movement are about far more than looking good. It's about feeling good, maybe not immediately, but tomorrow and everyday thereafter. Wellness Wednesdays explores all the ways you can priorotise your health to be able to live a happier, fuller and healthier life.
8 Apr 7 min

Verloor jy gewig of vet? Daar is n verskil.

Philip Hattingh sluit aan by Pulane Nel-Sekepe op Wellness Wednesdays om ons meer te vertel oor die ketogeniese dieet. Vetverlies is meer kompleks as wat dit lyk en so ook die liggaam se reaksie op sekere kosse. Philip deel meer oor hoe om effektief te eet vir die behoeftes van…
28 Jan 12 min

Die Pelviese Vloer

Vandag praat ons oor 'n deel van die liggaam wat ons letterlik bymekaar hou, maar ons dink selde weer daaroor totdat iets verkeerd loop: die "Pelvic Floor." Nou, as jy dink dit is net 'n onderwerp oor 'vroue se gesondheid' of net oor 'jou Kegels doen', dink weer. Of jy…
14 Jan 14 min