Onderhoud: Ds Karel Verhoef: kom bou sterker families saam met Radio Kansel

Loading player...
Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik.

Saam met ons in die ateljee vandag is HUB van Radiokansel, Karel Verhoef, om meer te deel oor die hart agter hierdie jaar se Visiothon-veldtog.
20 May English South Africa Kids & Family · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Onderhoud: Ds Karel Verhoef

Wynand Rossouw het met Ds. Karel Verhoef gesels in Goeie Nuus Tyd - word deel van ons Geloofs-generasie!
27 May 15 min

Child Protection Hotline

Lukho speaks to Danie and Dana from the Child Protection Hotline about what they do and why they are so passionate about helping the next generation.
26 May 28 min