Droomsindroom

Loading player...
Aneesha Marsh gesels met hoofsanger van Droomsindroom Kirsten oor hoe hulle begin het in die musiekbedryf. Die duo se passie vir musiek en waar hulle inspirsie vandaan kom. Hy gee ook n klein voorsmakie oor wat nog voorlê.
18 May Afrikaans South Africa History

Other recent episodes

Episode 2:Bethany Skool

Ons hoor meer van Aunty Laina oor hoe sy berokker geraak het. En hoe die Bethany Skool ook n rol speel.
22 Jun 15 min

Rotas The Rapper

Aneesha gesels met Rotas oor sy kinderjare en hoe dit hom as n kunstenaar gehelp het.Hy deel ook meer oor sy album 'Kort en Kragtig' en hoe hy meer vry gevoel het in hierdie album
8 Jun 18 min

Mark Wayne

We dive into Mark Wayne's life as a person and artist. We get some insight into his life abroad and in the overseas music world aswell. He also gives a little sneak peak into is upcoming EP
25 May 14 min