
#35 Die bankroof – Episode 35
Loading player...
Joernalis Rachel Wolvaardt is besig om te krap waar dit ongemaklik raak. Sy is dringend op die spoor van prokureur Louis Ludik. Met watter belangrike inligting kom sy terug uit die Kaap?

