
Stephan Pietersen herinner boere lone moet teen 30 Junie verklaar word by die Vergoedingsfonds
Loading player...
Produsente word herinner dat die sperdatum vir die verklaring van lone by die Vergoedingsfonds 30 Junie 2026 is. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê dit is van kardinale belang dat produsente betyds hul lone verklaar om boetes te vermy en in goeie stand by die fonds te bly. Hy gesels met OFM se Elsabé Richard-May hieroor ...

