Die Boereplanne stalletjie verskaf groot afwagting en opwinding by NAMPO

Loading player...
Nampo vind vanjaar plaas vanaf 12 tot 15 Mei by Nampo Park in Bothaville. Een van die hoogtepunte van die skou is die Boereplanne stalletjie. Isabel van Tonder gesels met Chris Burgess oor die stalletjie en kompetisie.
5 May 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min