SAAI verwelkom die landboudepartment se aanstelling van byna 30 tegniese adviseurs

Loading player...
Volgens SAAI verwelkom hulle die landboudepartement se aanstelling van byna 30 eksterne tegniese adviseurs wat sal help om die agterstand in die registrasie van landbouprodukte op te los. Elsabe Richard-May gesels met Francois Rossouw, Familieboere-netwerk se uitvoerende hoof daaroor.
4 May 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min