Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

Loading player...
Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie op die verhoog kry en wat dames tydens sy hare en grimering sessies kan verwag. Toegang tot die Rooi Rose tent is gratis jy moet net jou daaglikse Graan SA Nampo Oesdag kaartjie by die hekke koop. Hannon is Dinsdag 12 Mei en Woensdag 13 Mei om 11:15 op die program.
29 Apr Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

NAMPO: Danie Minnaar

Pulane Nel-Sekepe en Danie Minnaar, Nampo Oesdag Voorsitter, gesels lekker oor die week wat was.... Graan SA se Nampo Oesdag 2026. Hoogtepunte, besoekers se terugvoering, en wat die toekoms inhou.
15 May 4 min

FNB: Dawie Maree

Pulane and Dawie gesels oor FNB’s se rol as a finansiele vennoot vir boere en agri-besighede.
15 May 4 min

Phahama Grain Phakama: Bankies Malan

Bankies Malan, Finansiële en Operasionele Bestuurder van Phahama Grain Phakama, of PGP, Graan SA se vlagskip-boere-ontwikkelings-program wat fokus op die ondersteuning en mentorskap van swart graan-produsente regoor Suid-Afrika, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe boerontwikkeling, mentorskap en toegang tot geleenthede kan help om ’n sterker en meer inklusiewe landbousektor te…
15 May 5 min

NWU: Prof. Henno Havenga

Klimaatsverandering raak nie net die verre toekoms nie, dit beïnvloed reeds hoe ons storms, luggehalte, grondgebruik en omgewingsrisiko’s verstaan. In hierdie gesprek kyk ons na hoe klimatologie, GIS en afstandswaarneming help om Suid-Afrika se veranderende omgewing beter te monitor en slimmer besluite vir die toekoms te neem.
15 May 5 min

Old Mutual: Nicholas Dempsey, Andries Spies, Wandile Sihlobo

Nicholas Dempsey, Executive: Platform Business Solutions | Retail, and Andries Spies, Head of Channel Management for Premier at Old Mutual Insure, along with Wandile Sihlobo, Chief Economist at Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz), chats with Pulane to unpack the current realities shaping South Africa’s agricultural sector and how…
14 May 4 min