Hein Kruger: Finansiële Beplanning Episode 1
Loading player...
Wanneer die wêreld onseker raak, voel dit eerste in ons sakke. Ek gesels met ’n kenner oor wat regtig agter die skerms van die ekonomie aangaan en hoekom jy dit voel.
Hein Kruger is die stigter en besturende direkteur van Kruger Internasionaal, ’n bate- en welvaartbestuursmaatskappy wat hy in 2000 begin het.
Hy het meer as drie dekades se ervaring in die finansiële markte, insluitend werk op die JSE as portefeuljebestuurder, handelaar en ontleder. Voor sy loopbaan in finansies was hy ’n politieke en finansiële joernalis.
Hy spesialiseer in batetoedeling en portefeuljekonstruksie vir kliënte, en is ook ’n gereelde mediakommentator oor geldsake en outeur van finansiële boeke.
Met ’n Ervare finansiële kenner en entrepreneur wat fokus op strategiese beleggingsbestuur en finansiële leiding, is jy in die regte geselsskap.
🟡 Episode 1: Die Realiteit van die Ekonomie.