Stephanie Baartman het die Breakfast with Martin Bester-span in trane

Loading player...
Die sanger en aktrise Stephanie Baartman het op Breakfast with Martin Bester gekuier, waar sy Amy Winehouse se 'Valerie' op Friday Live uitgevoer het en meer gedeel het oor haar semi-outobiografiese kabaret, 'HOORT', by die Centurion Teater op Vrydag, 24 April.
17 Apr 4AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes