
Weird Wide Web: Nikotienafval rede waarom eekhorings damprook!
Loading player...
Wildlewe-kundiges doen ’n beroep op die publiek om nikotienprodukte behoorlik weg te gooi nadat ’n eekhoring in ’n Londense park afgeneem is terwyl dit lyk asof die diertjie damprook (vape).

