Ecoskoops - 2 April 2026

Loading player...
In vandag se program gesels ons verder met een van die stigters en die besturende direkteur van The Green Cab, Amiene van der Merwe. The Green Cab is 'n eko-innovasiemaatskappy wat Suid-Afrika se eerste koste-effektiewe, aggressief groen vervoeroplossing bied. Dit spreek die groeiende uitdagings van verkeersopeenhoping en besoedeling aan deur die gebruik van vloeibare petroleumgas en biodiesel.
2 Apr Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 22 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons verder met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en portefeuljebestuur, met 'n fokus op PPP (Publiek-Private Vennootskap) en projekfinansieringskonsultasie regoor Afrika.
22 Oct 5 min

Ecoskoops - 20 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en portefeuljebestuur, met 'n fokus op PPP (Publiek-Private Vennootskap) en projekfinansieringskonsultasie regoor Afrika.
21 Oct 5 min

Ecoskoops - 15 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Dorah Marema, hoof van die munisipale volhoubaarheidsportefeulje by SALGA, oor hoe ‘n regverdige en volhoubare oorgang vir Suid-Afrika sal lyk. Sy is ook vandeesweek se gas op die Just Transition Talk, 'n program wat op alle groot potgooi-platforms beskikbaar is en deur die Presidensiële…
15 Oct 6 min

Ecoskoops - 13 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Storm Patel van TASC. TASC is 'n maatskappy wat fokus op koolstoffinansiering en projekontwikkeling. Sy vertel ons meer oor die verspreiding van hoëdoeltreffendheid-kookstowe – wat tradisionele kookmetodes oor oop vure vervang – asook hul projek vir die herstel van grasvelde in Suid-Afrika en…
13 Oct 5 min

Ecoskoops - 8 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Doktor Storm Patel van TASC. Sy vertel ons meer oor die soort koolstofverrekeningsprojekontwikkeling waarop hulle fokus en hoe hulle met maatskappye saamwerk om die omgewingsimpak van hul bedrywighede om te keer.
8 Oct 5 min