Daar is voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daavan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin van jongs af, en die uitdagings wat hulle in gedagte moet hou.
1 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min