Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat

Loading player...
Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat vanaf 2025 en die sindikaat het 'n beraamde verlies van R3 miljoen veroorsaak onder plaaslike produsente. Isabel van Tonder gesels met 'n misdaad deskundige oor die sindikaat en die deurbraak met die arrestasie.
28 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min