Joyce Jacobs gesels vandag in Plus 50 Kuiertyd met Owen Musiker van Owen Musiker Specialist Security Systems oor veiligheid en hoe belangrik veiligheid in ons daaglikse lewe is. Hy gee vir ons belangrike insigte oor hoe jy jou lewe veilig kan hou
Vandag op Plus 50 Kuiertyd kuier Joyce Jacobs Reyno Wepener van ATKV Oorde, oor die opwindende Plus 50 Kuierweek wat op 8 November afskop, alles wat ATKV Oorde vir jou bied en hoe jy slim kan bespreek om die beste waarde vir jou geld te kry. Ons gesels ook met…
In vanoggend se Plus 50 Kuiertyd gesels Ps. Joyce Jacobs met Pastoor Tinus van Rensburg van Faith City en Wessel du Bruyn Ministries. Kom luister wat Jesus vandag vir jou wil doen. Dit gaan jou lewe verander.
Vandag gesels Joyce Jacobs in Plus 50 Kuiertyd met Prof Ignatius Gous. Prof Gous is ’n Ou Testamentikus, maar ook ’n internasionale kenner van die brein, van denke, leer en onderrig, en deesdae werk jy ook baie met kunsmatige intelligensie en gee opleiding daaroor. Kom luister hoe jy jou brein…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.