Net goeie nuus

Loading player...
Het jy geweet daar is ’n koerant wat net goeie nuus deel?
Ek het vir Cobus en Ilse Beukes van Challenge – Die Goeie Nuus Koerant genooi om ons meer hieroor te vertel. Hulle deel met luisteraars hoe Challenge ontstaan het, hulle visie, asook wonderlike getuienisse van lesers wie se lewens deur die koerant verander is.
27 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel vir almal

Daar is ’n ongelooflike maklike manier om betrokke te raak by die vertaling van Bybels, en dit is deur ’n beker koffie te drink! Coffee the Bible is ’n inisiatief van Woord vir die Wêreld, of beter bekend as The Word For The World Bible Translators. Madeleine gesels met een…
31 Jul 1 hr 10 min

Die toekoms in ons hande

Madeleine gesels met Wikus v.d. Walt van 25:40 – ’n organisasie wat uitreik na die wees en weerlose jeug in die Oos-Kaap. Sy verwelkom ook vir pastoor Stephen Lamprecht in die ateljee. Hy en sy vrou, Sharon, is die stigters van Hopelands – ’n tuiste vir verlate en weerlose babas,…
24 Jul 1 hr 20 min

Ontdek jou stem

Wonder jy ook wat jou unieke rol in God se koninkryk is? Het jy al jou stem ontdek? Wil jy weet hoe jy met selfvertroue jou funksie as lid van Christus se liggaam kan uitvoer? Madeleine gesels met bekroonde outeur en spreker, dr. Megan Bruiners, hieroor. Sy deel ook waarhede…
17 Jul 1 hr 12 min

Hoe om verlies te hanteer

Madeleine gesels met die skrywer Sunet du Plessis wat die tema van verlies so meesterlik aanspreek in haar debuutroman, Groete uit Skotland. Sy deel ook Bybelse beginsels oor verlies en die rouproses.
10 Jul 1 hr 14 min

Verkondig die Goeie Nuus!

Het jy geweet dat Jesus die verkondiging van die evangelie aan jou toevertrou het? Dit was sy laaste opdrag voordat Hy na die hemel opgevaar het, en dit is ’n opdrag wat elke liewe Christen ernstig behoort op te neem. Die stigters van Cross Roads Evangelism, Franco en Soré Labuschagne,…
3 Jul 1 hr 16 min