Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, praat oor uitdagings in NW

Loading player...
Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê hoewel laat seisoenreën broodnodige verligting gebring het, heers groot kommer oor stygende dieselpryse en die uitbreking van bek-en-klouseer.
26 Mar 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min