Agriskoops - 23 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor die veiligheid van varkvleis en hoe gesonde diere gelykstaande is aan verantwoordelike produksie. Wat doen Suid-Afrikaanse varkboere om hulle diere gesond te hou.
23 Mar 2AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 25 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond. Watter faktore lei tot grondverbrakking en watter produk het Rovensa Next beskikbaar om hiermee te help.
25 Mar 2AM 5 min

Agriskoops - 24 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Michael Esmeraldo. Hy is die sekretaris-tesourier by die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut (SABI). Hy vertel ons meer van opleiding en die verspreiding van kennis in die besproeiingsbedryf wat ’n kernfokus vir SABI is. Hy verduidelik dat dit vir hulle belangrik is dat opleiding op grondvlak…
24 Mar 2AM 3 min

Agriskoops - 20 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor Baytrack se persoonlike opsporingstelsels. Sy deel ook wat Baytrac van ander opsporingsmaatskappye onderskei.
20 Mar 4AM 4 min

Agriskoops - 19 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor die Verhouding tussen boere en Pioneer Suid-Afrika se verkoopspan en die maatskappy se besondere "Long Look Business Philosophy".
19 Mar 3AM 4 min

Agriskoops - 17 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tiaan Barkhuizen. Hy is die 2025 TLU Jongboer van die Jaar. Hy het by die onlangse TLU SA Jongboerkonferensie ʼn boodskap vir alle jong boere in die land gedeel. Hy deel hoekom ʼn kompetisie soos hierdie van groot waarde vir jong boere is…
17 Mar 3AM 4 min