S02E06 Rip van Winkel
Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...
’n Nuuskierige man, ’n geheimsinnige drankie en ’n slaap wat twintig jaar lank duur. ’n Betowerende verhaal oor tyd, verandering en die vreemde dinge wat kan gebeur wanneer jy van die pad af dwaal.