Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels oor die dokumente wat benodig word tydens veeverhandeling

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel.
19 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min