'n Teologie van Vrede

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die Vatikaan tot by die Wêreld Raad van Kerke en ons eie Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, is die boodskap eenstemmig en dringend: die pad van geweld is ’n doodloopstraat vir die mensdom
18 Mar Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Betereinders bou ’n lewende monument van hoop & die nuwe Gaza-vredespoging

Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing word bykans daagliks daarmee gekonfronteer. Boonop verval ’n mens sommer gou-gou in ’n gees van moedeloosheid en vrees oor…
12 Aug 54 min

VSA en SA Verhoudinge

Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge
5 Aug 52 min

Afrikaners in die branding

Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
22 Jul 53 min

Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee. Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek…
15 Jul 51 min