Hansie Viljoen was onlangs die wenner van Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die Jaar, 2025

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Hansie Viljoen van die plaas Syferbult in Leeudoringstad. Hansie was die wenner van die Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die jaar, 2025.
17 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min