Anton Olwage het gesels met Willie Spies die Vryheidsfront Plus se Tshwane burgermeesterskandidaat12-03-26

Loading player...
Anton Olwage gesels met Willie Spies, die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidaat vir Tshwane in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. Hy praat ook oor sy terugkeer na die politiek ná jare in die siviele samelewing en waarom hy glo samewerking tussen gemeenskappe, besighede en die regering nodig is om Tshwane te verbeter.
12 Mar Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 24-03-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
24 Mar 8 min

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
18 Mar 8 min