Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat. Hulle gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.
10 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min