OFM Agri gesels met Dr Frikkie Mare van RPO oor die oorlog in die Midde-Ooste

Loading player...
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Mare, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike beesvleisboere kan raak.
2 Mar 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min