“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.”
Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees.
“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.