Wanneer die lewe jou drome steel!!!

Loading player...
Tian (21)vertel die verhaal van sy liggaam wat op hom opgee!!! Die pyn, fisiek, emosioneel en geestelik - 'n worsteling van byna 3 jaar, met dood wat gereeld aan die deur kom klop, val hy in 'n gat van donkerte met geen toekoms, tot stadig weer leer, om op te staan, tree vir tree weer bou aan 'n nuwe lewe.
17 Feb English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min