Staan op en moenie bang wees nie.

Loading player...
Sondag 15de Februarie 2026, Verheerliking Sondag
Teks: Matteus 17:1-9
Tema: Staan op en moenie bang wees nie.
Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
'n Soort oorgangsondag, ons sluit die tydperk van Epifanie af en begin, soos Jesus, ons op Jerusalem rig. Ons beweeg weg van die seisoen waar ons gefokus het op die verskyning, bekendmaking en openbaring van Jesus en beweeg na die seisoen waar ons fokus op sy lydingspad. Sondag is dié dag wat ons iets van Jesus se hemelse heerlikheid ervaar.
15 Feb Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Genade tussen die klippe.

Sondag 3de Mei 2026, 5de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 7:54-60 Tema: Genade tussen die klippe. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
3 May 29 min