
Het jou ma menopouse met jou bespreek en hoe voorbereid is jy vir hierdie seisoen van die lewe?
Loading player...
Ons is dikwels nie ten volle voorbereid vir sekere seisoene van die lewe wat veranderinge betref nie. Menopouse is een van die veranderinge in 'n nuwe seisoen in. Lucy van Vuuren sluit aan by Pulane Nel-Sekepe om ons te leer wat ons dalk nie geleer is toe ons grootgeword het nie. 'n Gebalanseerde dieet, oefening en 'n goeie roetine kan menopouse makliker hanteerbaar maak.

