Chris Fourie, bestuurder van DMC vertel meer oor die boerevergadering wat minister Steenhuisen ook bygewoon het

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Chris Fourie, bestuurder van DMC of Dairy Management Consulting, oor die boerevereniging vergadering wat onlangs in Durbanville gehou is. Minister Steenhuisen het ook die vergadering bygewoon.
11 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min