
Ten SLotte | Eben Etzebeth [Read by Ryen Etzabeth]
Loading player...
Eben Etzebeth is die Springbokrugbyspeler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Sy intelligensie en energie op die veld word wyd gerespekteer. Met hom in die span het die Bokke twee agtereenvolgende Wêreldbekers verower en jare lank die ranglyste as beste span ter wêreld oorheers. In hierdie eerlike vertelling deel Eben sy persoonlike verhaal en die sleutels tot sy sukses: van sy kinderjare in Goodwood tot sy plek as wêreldkampioen.





