Indringerplante is 'n groot probleem op plase en kos boere miljoene rande per jaar

Loading player...
Indringerplante kos boere miljoene rande per jaar. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plant en grondkunde aan die Pretoria Universiteit, oor die probleem.
8 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min