Nico Buys, Voorsitter van die RPO Vrystaat gesels oor die bek-en-klou uitdaging

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Nico Buys, Voorsitter van die RPO in die Vrystaat, oor die bek-en-klou uitdaging in die Vrystaat en hoe die pad vorentoe lyk vir beesvleisprodusente.
3 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min