Twee dekades later: Deon Groot oor musiek, inspirasie en ‘Seisoene’

Loading player...
Deon gesels met Mizanne van Wyk in Maroela Media se ateljee oor sy nuwe album, die duur lesse wat hy in sy loopbaan geleer het en waaruit hy sy inspirasie put.
3 Feb Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min