Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandel

Loading player...
Daar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder berig daaroorl.
27 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min