’n Persoonlike reis deur van sy gunstelling musiek met Steinway-pianis Charl du Plessis

Loading player...
Steinway-kunstenaar Charl du Plessis stel sy twaalfde album en tweede solo-opname, My Favourite Things, bekend. Die opname bied ’n fyn saamgestelde program wat sy veelsydige musikale identiteit weerspieël en met gemak beweeg tussen klassieke klaviermusiek en jazz-geïnspireerde interpretasies. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om ook te gesels oor dit wat hy ook verder vir 2026 beplan!
21 Jan English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min