Die Bloemskou bestuur moes indringende besluite neem oor vanjaar se skou vanaf 23 April tot 2 Mei

Loading player...
Die Bloemskou vind plaas vanaf 23 April tot 2 Mei. Daar moes egter indringende besluite geneem word oor hierdie jaar se skou as gevolg van die bek-en-klouseer. Isabel van Tonder gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, oor die verantwoordelike besluit wat geneem is, in belang van die landbousektor.
21 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min