PD Cilliers van RPO gesels oor die standpunt van die RPO oor bek-en-klouseer

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met PD Cilliers, Voorsitter van die RPO se Dieregesondheidsforum in die Vrystaat oor bek-en-klouseer en die emosionele welstand van boere.
20 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min