Bobby van Jaarsveld en Brendan Peyper gesels oor hulle reis deur Amerika

Loading player...
Wat gebeur wanneer jy Bobby Van Jaarsveld en Brendan Peyper in 'n bus sit en op 'n reis deur Amerika stuur? Meeste mense ken die twee sangers vir hulle musikale treffers. Nou kan aanhangers 'n totale anderkant van Bobby en Brendan sien in die reeks 'Ander Dam Se Eende'.

Die 13-episode reeks volg Bobby en Brendan op ’n road trip deur Amerika in ’n RV: van die groot stadsgedruis.
19 Jan English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Is cereal a soup?

Many debates may never result in a conclusive right answer. There have been actual scientific studies to determine whether a hot dog is a sandwich. While we respect the research, we want to find out from the people: Is cereal a soup?
19 Jan 3 min