EKSKLUSIEF: Donnalee Roberts en Ivan Botha deel meer oor 'Een Keer Om Die Son' se nuwe seisoen

Loading player...
Die dramareeks 'Een Keer Om Die Son' was in 2024 'n reusetreffer. Voor die premiere van die eerste seisoen, het Roberts en Botha met The Drive with Rob and Roz kom gesels oor die opwindende nuwe reeks.
Nou hoef aanhangers van die program nie meer in spanning en afwagting te sit nie.

Die goeie nuus is dat die Van Wyks ons vir nog ’n omwenteling gaan neem wanneer die nuwe seisoen op 20 Januarie op kykNET begin.
19 Jan English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Is cereal a soup?

Many debates may never result in a conclusive right answer. There have been actual scientific studies to determine whether a hot dog is a sandwich. While we respect the research, we want to find out from the people: Is cereal a soup?
19 Jan 3 min