Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Loading player...
Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios.
The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks.
'Die Kantoor' begin Sondag 18 Januarie om 20:00 op kykNET.
16 Jan English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Is cereal a soup?

Many debates may never result in a conclusive right answer. There have been actual scientific studies to determine whether a hot dog is a sandwich. While we respect the research, we want to find out from the people: Is cereal a soup?
19 Jan 3 min