Die minister van landbou het pas omvattende planne aangekondig om bek-en-klouseer hok te slaan

Loading player...
Die minister van landbou en landelike ontwikkeling het pas nuwe planne aangekondig om bek-en-klouseer in SA te beheer en hok te slaan. Ons luister na die samevatting deur minister Steenhuisen, Agri SA se reaksie daarop en Beyers Smit, Adjunk Nasionale woordvoerder van landbou in die DA wat ook 'n perspektief gee.
16 Jan 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min