Agriskoops - 16 Januarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy vertel meer oor die ondersteuning wat Baytrac aan boere bied met die installering en gebruik van die produk.
16 Jan 2AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 23 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met dokter Gerhard Verdoorn. Hy is die bestuurder van CropLife SA se produkverantwoordelikheids-organisasie. Hy gesels oor die verantwoordelike bestuur, verpak en gebruik van plaagdoders op jou plaas.
23 Oct 2AM 5 min

Agriskoops - 22 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark vervaardig en wat die proses behels van die eerste navorsing, tot die ontwikkeling tot die uiteindelike bemarking van die entstowwe.
22 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 21 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met William Carson en Dian Lee van Impac Cropsure. Hulle gesels oor die belangrikheid van landbouversekering en dat dit belangrik is om die versekerde se skade akkuraat te bepaal. Hulle gee verder ʼn oorsig oor hoe Impac Cropsure boere bystaan met hul landbouversekering.
21 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 20 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die tegniese bestuurder by Limagrain, Fanie Yssel. Die mielieplantseisoen lê voor. Fanie gee ʼn oorsig van wat boere nou reeds gereed kan kry en watter besluite verdien die meeste aandag voordat die planter die land ingaan. Hy gee ook ʼn oorsig van produkte…
20 Oct 1AM 5 min

Agriskoops - 19 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsbestuurder by Design Biologix, Carlo Smuts. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, wat presies hulle doen in terme van die vervaardiging van entstowwe en hoe hulle beplan om hul dienste vir die Suid-Afrikaanse landbousektor uit te brei en te verbeter.
19 Oct 1AM 4 min