Ongeforseerde Ritmes van Genade

Loading player...
“Daarom wil Ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoordelikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe ontdek. “Kom luister na wat Ek vir jou oor jou lewe wil leer. Ek sal jou leer dat geluk nie is om heeltyd net vir jouself te leef nie. Jy sal ontdek wat dit beteken om nog vir ander mense tyd en liefde oor te hê. “Kom ontdek watter vreugde dit bring om te leef soos God wil hê jy moet leef. “Dis nie moeilik om so te leef nie; om die waarheid te sê, as jy so begin leef, sal jy agterkom hoe lekker die lewe regtig kan wees.” Matteus 11:28-20 (Boodskap)
15 Jan English South Africa Religion & Spirituality · Society & Culture

Other recent episodes

Unforced Rhythms of Grace

Matthew 11:28-30 (Message) 28-30 “Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of…
15 Jan 2 min

Psalm121_NuweJaar2026

'n Kort Bemoediging uit Psalm 121 vir die nuwe jaar, God IS met jou, Hy is LIEF vir jou, jy is kosbaar vir Hom
1 Jan 2 min