Die Vrystaat Landbou Jongboer van die jaar kompetisie sluit eersdaags!

Loading player...
Die Vrystaat Landbou Jongvboer van die Jaar kompetisie sluit eersdaagts en jong boere word aangemoedig om in te skryf. Isabel van Tonder gesels met Lucas Lessing, streekwenner in 2023 oor die kompetisie.
12 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min