Die onwettige jag met honde is 'n misdaad wat toenemend voorkom

Loading player...
Die onwettige jag met honde is 'n misdaad wat toenemend voorkom in die landboubedryf. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger, mede-voorsitter van die Eyes and Ears of E2 organisasie, oor die probleem.
12 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min