Daar is spesifieke dokumente wat benodig word wanneer vee verhandel of geskuif word

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis van Vrystaat Landbou oor die dokumente wat benodig word wanneer daar met vee of veeprodukte verhandel word of vee geskuif of vervoer word.
6 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min