Daar is moontlike loonverhogings in die nuwe jaar

Loading player...
Isabel van Tonder berig oor moontlike loonverhogings in die nuwe jaar wat die landboubedryf kan knel.
5 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min