Francois van Rensburg gesels oor "Geseende Kersfees"

Loading player...
Akteur en radio omroeper Francois van Rensburg is ook 'n talentvolle sanger en liedjieskrywer. Vir Kersfees 2025, het hy en Charlize Berg 'n betowerende nuwe liedjie saam geskryf en vrygestel.
21 Dec English South Africa Music Interviews

Other recent episodes