Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoen

Loading player...
Die Minister van Polisie het onlangs misdaad statistieke vrygestel. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, wat 'n analise gee van die syfers wat betrekking het op landbou.
10 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min